Bak groot swart mushrooms (1 per persoon) by 180°C vir ongeveer 15 minute en hou warm
Maak Roereier met 2 eiers per persoon en gooi bietjie room by die eiers wanneer jy dit klits. Moenie die eiers te droog braai nie, dit moet nog lekker romerig wees.
Skep die roereier bo op die mushrooms en sit 'n skyfie kaas bo-oor. Snip 'n paar sprietuitjies oor vir die mooi en plaas terug in die oond sodat die kaas kan smelt.
No comments:
Post a Comment