100 ml flax sade
100 ml sonneblom sade
250 ml (1 koppie) amandelmeel
150 ml physillium husk (colon cleanse)
250 g karringmelk/griekse joghurt of suurroom
6 eiers
10 ml bakpoeier
5 ml sout
teelepel xylitol
Handvol gedroogte cranberries
Metode:
Meng al die sade saam en blitz tot fyn met 'n stick blender
Meng dan al die droë bestanddele saam
Meng klam bestanddele saam en meng dan saam met die droë bestanddele
Skep in 'n kleinerige broodpannetjie wat gesmeer is en met bakpapier uitgevoer is
Sprinkel gemengde sade oor as jy wil
Bak by 180ºC vir 50 minute
Wanneer die broodjie koud is, sny en vries en haal uit vrieskas soos benodig.
No comments:
Post a Comment